Lys van Uitstallers by KragDag 2014

A - Z KragDag Tema Uitstallers

 

A - Z KragDag Onderrig Uitstallers

AC Electronics Developments
Anton Claasen
083 545 9546
anton@blit.co.za
Ontwerp en vervaardiging van elektroniese toerusting vir myne, nywerhede en kommersiëel.

Africknife
Fred van der Heever
076 437 4910
fredvdheever@yahoo.com
Taktiese sowel as jagstelle en knipmesse in
dekoratiewe blik- en bottelstelle.

Afrifoam
Michael Coetzee
012 386 5832
polyuc@mweb.co.za
www.polyurethane.co.za
Isolering van landbougeboue, huise, hoenderhokke, varkhokke en stalle.

Apple Plastic
Gerrit van Niekerk
012 541 3360 / 082 882 7088
gerrit@appletec.co.za
www.appletec.co.za
Ge-elektrifiseerde bou en alternatiewe bou oplossings.

Armatech
Gerhard Zandberg
083 453 1099
jgz@armatech.co.za
www.armatech.co.za
Sekuriteit afstandbeheerslotte - vier modelle. Binnenshuis vir deure en skuifhekke. Swaardiensslotte vir skuif en swaaihekke, 12VDC word geaktiveer (oopgemaak) met bestaande afstandbeheer van die hekmotor.

Apollo Solar
Jimmy de Villiers
082 973 2855
jimmy@gf1.co.za
www.solargeysersa.co.za
Sonkrag Geisers

ASAC Systems
Hennie Erasmus
012 941 1631
herasmus@asacsystems.co.za
www.asacsystems.co.za
Tegniese installering van alarms, elektriese motors, elektriese heinings, infrarooi sensors, CCV TV, toegangsbeheer.

ATI - Africa Thermal Insulations
Nolene van den Heever
083 543 7212 / 011 462 9122
nolene@ati-insulations.co.za
www.alububble.co.za
Alububble en Aluthem is isoleermateriaal vir huise (nuut en bestaande) asook varkhokke, hoenderhokke en store.

Bastion Opleiding
Ilze Wentzel
083 481 0107
info@bastiontraining.co.za /
ilzewentzel@mweb.co.za
www.bastiontraining.com
Ultrahoë risiko en korporatiewe sekuriteitsopleiding.

Bio Sewage Systems
Mariet Ferreira
012 732 0013
mariek@biosewage.co.za
www.biosewagesystems.co.za
Produsering en installering van watersuiweringsaanlegte.

Bronkhorstspruit Motors
Hennie Cilliers
083 762 5552
bhsmotors@bronkauto.co.za
www.bronkhorstspruitmotors.co.za
Motor Agentskap.

Bush Nest
Pieter van Grelining
082 924 4076
pieter@bushnest.co.za
www.bushnest.co.za
Vervaardiger van eksklusiewe 4x4 sleepwaens.

Carima LED
Marnes Fritz
012 819 1353
info@carima.co.za
www.carima.co.za
Huishoudelike en sonkrag gedrewe LED beligting en sonkragstelsels.

Conserv Security
Trevor Roberts
083 655 1315
info@conservsecurity.co.za
www.conservsecurity.co.za
Sonkrag beligting, landelike veiligheid, twee-rigtingradios, oorlewingstelle.

Copper Development Association Africa
Carel Ballack
082 322 2601
carel.ballack@copperalliance.org.za
www.copper.co.za
Battery aangedrewe voertuig, Jeep Cherokee met 70kW elektriese motor sowel as 20kW battery
sisteem.

Custom made braai’s
Braam Luies
082 852 2585
mbluies@yahoo.com
Opvoubare, gemaklik draagbare vlekvryestaal braaiers in eie drasak. Ingeboude vlekvryestaal braaiers, vervaardigbaar na gelang van spesiale vereistes en opening.

Damsak
Gordon Bredenkamp
012 736 9037 / 083 320 7245
info@damsak.co.za
www.damsak.co.za
Selfonderhoudende PVC tenks, damme en reservoirs vir diverse vloeistowwe. Heeltemal toe, dus geen verdamping, kontaminasie of algvorming nie. Vou klein op - dus maklik om te verskuif en vervoer.

De la Rey Verspreiders
Johan Delarey
083 293 1592
jdrey@maxam.net
Braaibenodighede, Houtskool en Braaihout

Ecoficiency (pty)Ltd
Eujean Hugo
082 451 0668
eujeanh@ecoficiency.co.za
www.ecoficiency.co.za
Sonkragstelsels en LED oplossings vir klein tot medium toepassings. Alle stelsels spesifiek ontwerp volgens behoefte. 12v/220v stelsels vir huise, kantore, lapa’s, buitegeboue, sekuriteit. Eskom gekoppelde en Eskom onafhanklike stelsels.

Energy Audit Lighting
Errol Kropf
082 332 7771
errol@energyaudit.co.za
www.energyaudit.co.za
Energie-effektiewe beligting. Sleutel
Sonkragoplossings, water behandelingsaanlegte vir drinkbare water.

Energy Web
Wally Weber
082 871 4049
wally@energyweb.co.za
www.energyweb.co.za
Biogas sisteme, isolasie materiaal, erdwurm kompostering, septiese tenks.

Enerjetic Distributors
Samantha Bunce
0861 276 527
samantha@enerjetic.co.za
www.enerjetic.co.za
Nobel sonkrag sisteem.

Exelis
Deon Herbst
082 447 3289
deon@exelis.co.za
www.exelis.co.za
Vervaardig MgO SIP Panele en doen konstruksie met die produk om energie besparende huise, skole hospitale en winkelsentrums mee te bou. Baie vinnige oprigting en koste effektief.
Volledige “Groen Ontwikkeling” met sonkrag en MgO SIP Panele.

Extreme Heat Solar
Hannes Venter / Johannes de Vries
083 459 0295 / 083 679 2015
info@extremeheatsolar.co.za
www.extremeheatsolar.co.za
Voorsiening van songeiser en son PV panelle asook alle bybehore.

Fortis Pro-Active Defence Solutions
Deon Coetzee
082 663 6005
info@fortisgroup.co.za
www.fortisgroup.co.za
Gaswapens, messe, opleiding, pepersproei vir huisbeveiliging.

Gas Brothers
Deon Holtzhausen
082 822 9700
deon@gasbros.co.za
www.gasbros.co.za
Verkoop en installering van alle gasprodukte. Dit sluit gasgeisers, stowe, braaiers en kaggels in.

Geofire
Barry
011 864 3812
barry@geofire.co.za
www.geofire.co.za
Vuurveg toerusting, pompe en opwekkers.

Go Tripping

Gert Van Zyl
082 769 4884
zylgert@gmail.com
www.gotripping.co.za
Go Tripping - vir akkommodasie, voertuie, voertuighuur, buitelewe produkte, aktiwiteite en vele meer!

GRC Inkomste Bestuur
Ronèl Burger
082 454 8281
giro@global.co.za
www.grcrevenue.co.za

GRC verkoop privaat of subvoorafbetaaldekragmeters en doen Inkomstebestuur en verskaf
bestuurstelsels vir betrokke meters. Aanwending in komplekse, tuinwoonstelle, plase en enige plek waar daar meer as een kliënt per verskafpunt of hooftoevoer kan wees.

Green Point Solar
Marko Lemke
012 772 6814 / 071 236 6814
info@greenpointsolar.co.za
www.greenpointsolar.co.za
Ons bied ‘n groot verskeidenheid kwaliteit son-krag produkte wat bekostigbaar en koste effektief is. Ons verskaf ook ‘n installasiediens vir ons sonkrag geisers, sonkrag opvangers, hittepompe, sonpanele en ander sonkrag produkte.

Interlock System
Johann van Niekerk
012 664 2647
info@interlock.co.za
www.interlock.co.za
Diefstal en vandalisme bekamping - sonpanele, boorgatpompe ens.

ISOBoard
Marelize Kok
012 653 8204
gtnsupport@isoboard.com
www.isoboard.com
ISOboard is ‘n 100% geslote Polystyrene wat gebruik word vir alle isolasie: in plafonne, onder mure, parkeerareas, skure en onder IBR plate. Hierdie is ‘n 2-in-1 plafon oplossing - plafon en isolasie.

KB Water Treatment (Pty)Ltd t/a George Pool Filters
Karel Breedenkamp
082 416 5952
karel@kbwater.co.za
www.kbwater.co.za
Swembadfilter met outomaties terugspoel, geen sif mandjie, geslote siklus met terugspoel water wat herbruik word sonder om daarvan ontslae te raak.

Koopliede
HP Steyn
012 940 1942
hp@koopliede.co.za
www.koopliede.co.za
Baljuveilings bied die beste winskope vir eiendomsbeleggers. Ons sal jou graag help om jou welvaart en nalatenskap te bou.

Kyasol
Jonathan Heck
011 840 0840
info@kyasol.co.za
www.kyasol.co.za
Sonenergie, afvalwater behandeling, groenbou/konstruksie oplossings.

Lemon Trees Toilet Hire
Hanlie Jamneck
079 693 7853
hanlie.jamneck@lemontrees.co.za
www.lemontrees.co.za
Verhuring van mobiele toilette, storte, waghuisies asook die leegmaak en uitsuig van septiese tenks.

Loutec Induction
Louis Haycock
082 820 7402
louis.haycock@gmail.com
Induksiestofies

Magic Kitchenette
Marionette Bekker
078 971 7421
magickitchenette@gmail.com
Induksiestofies en warmwatertoestelle.

Mahindra Bronkhorstspruit
Bossie
076 642 6147
bossie@hydroautomotive.co.za
Bekostigbare Mahindra voertuie.

MLT Drives
Kevin Dingle
084 358 9838
kevin@mltdrives.com
www.mltdrives.com
Omsetter vervaardigers en sonkragstelsels.

MTC
Christo Hattingh
083 455 6740
christo@simulasie.co.za
www.skoonkrag.co.za / www.simulasie.co.za
Energiestelsels

National Communications Consultants
Ettienne Cronje
076 254 7173
cronje99@gmail.com
Verhuring, verkope en herstel van tweerigting
radio’s.

Ngena Vetplante
Johan Sauer
079 317 5396
mjf.sauer@gmail.com
Vetplante vir ’n water- en arbeidbesparende tuin.

NiteCoreSA
Celesti Mathews
082 825 8442
sales@nitecoresa.co.za
www.nitecore.co.za
NiteCore hoë intensiteit LED flitse, batterye en laaiers.

NuPower
Louisa du Plessis
010 060 0650
louisad@nupower.co.za
www.nupower.co.za
Sonwaterverhitting.

One Energy
Teresa Kok
011 894 2767 / 082 653 9935
teresak@oneenergy.co.za
www.oneenergy.co.za/boksburg
One Energy is ‘n hernubare energiegroep wat spesialiseer in die verlaging van die koste van energie vir kommersiële en residensiële programme deur die gebruik van die nuutste innovasies in groen tegnologie. Ons produkreeks bied tans hittepompe, sonwaterverwarmers, PV (fotovoltaïese) skerms en lae energie verligting.

Orania Beweging
James Kemp
053 207 0062
james@orania.co.za
www.orania.co.za
’n Selfbeskikking dorp met ’n groen missie en aanslag.

PEG Installations
Schalk
083 235 4919
solaradvancesolutions@yahoo.com
www.solaradvancesolutions.co.za
Loodgieters, elektries, gasinstallasies en produkte.

Procos Energy Solutions
Sonja Procos
082 321 8150 / 012 807 1323
pesadmin@mweb.co.za
Sonwaterverhitting.

Proto Energy
Iona Redelinghuys
082 788 1937
iona@kleinfontein.net
Sonkrag en stofies.

Rapid Pre-Paid
Charl Coetzee
083 303 7814
charl@rapidwater.co.za
www.rapidwater.co.za
Ons verskaf voorafbetaalde elektrisiteit- en
wateroplossings. Elektroniese meterlesings en
bestuur van munisipale rekeninge van residensiële
ontwikkeling.

Ratsbrand
Carel Boshoff
082 892 3150
carel@ratsbrand.co.za
www.ratsbrand.co.za
Boer sonder sukkel: Brandysters en horingbranders vir beeste. Stertknippers vir skape.

Rob’s Nissan
Stanley Anderson
083 283 4483
robs@bronkauto.co.za
www.robsnissan.co.za
Nuut en Gebruikte voertuie, diensafdeling en onderdele.

SA Electric Vehicles
Ilze van der Merwe
074 192 8187
crimce@mweb.co.za
Elektriese voertuie soos bv. Motorfietse, ATV’s en bromponies.

SAAEA
Alwyn Smith
071 637 8466
aalwyn@saaea.org
www.saaea.org

Salger Products
Gert Knoetze
072 530 1724
dirktaljaardt@live.com
Beligting van strategiese plekke sonder Eskom krag.

Sasol Solar Challenge (Advanced Energy Foundation)
Annalie van Vuuren
071 687 0047
annalie@solarchallenge.org.za
www.solarchallenge.org.za
Die primêre klas van die ‘Sasol Solar Challenge’ is voertuie wat deur sonkrag aangedryf word. Voertuie wat van hernubare energie gebruik maak, ook elektriese voertuie, het hul eie klas.

Schneider-Electric Belinda Aslett
011 254 6400
belinda.aslett@schneider-electric.com
www.schneider-electric.com
Energie bestuur.

Simply Fresh Water
Edward en Sanya Paeschel
083 655 6335
sanya@sfw.za.com
www.sfw.za.com
Hervorm die gesig van bemarking met jou eie persoonlike etiket op gebottelde water.

Snappy Chef Hoofkantoor
Garryth Muler / Hendrik Rodink
018 468 1013 / 012 940 8199
info.nw@snappychef.co.za / accounts@snappychef.co.za
www.snappychef.co.za
Snappy Chef Induksie Toebehore en Produkte bespaar jou tot 50% op elektrisiteit en laat jou 64% vinniger kook. Snappy Chef is waarlik die goedkoper, vinniger, veiliger manier om te kook.

Solar 4 Ever
Chris Du Plessis
+27 83 434 2302
friendlyservice@solar4ever.co.za
www.solar4ever.co.za
Sonenergie produkte.

Solar 4 You
Maureen Joubert
+27 12 345 1849
info@solar4you.co.za  
Sonkragwarmwatertoestelle, alernatiewe energie produkte, sonkrag pakkette, Sonkrag Boorgatpompe, Sonkrag Ligte ens.

Solaropt
J.C.
071 412 0671
0714120671@vodamail.co.za
Sonenergie, Sonkragelektrisiteit, LED ligte en Doen-dit-self stelsels. Ons ontwerp ook stelsels volgens die kliënt se behoeftes.

Solartech North West/Hartbeespoort
Pieter Snyman
060 527 4856
northwest@setsa.co.za
www.setsa.co.za
Solartech en Kwiksol geisers, fotovoltaïese
sisteme en hittepompe. Die verskaffing van
sonkrag produkte, installering en tegniese advies.

Solar Plus (Green house energy consulting)
Graham Jones
+27 82 770 5297
graham@greenhouseconsulting.co.za
Sonkrag water verhitting huur sisteme en Son-krag.

Sonkrag Solar
Louis Smit
012 819 1081
sonkragsolar@gmail.com
Invoer en verskaffing van Sonkrag Produkte en installering daarvan.

Sundowners Skylights
Hennie Cunningham
012 386 8252 / 072 218 3088
sundownerskylights@webmail.co.za
www.sundownerskylights.com
Die gebruik van sonlig om enige donker vertrek op te helder.

Tasol Solar Pretoria
Rohann Mattheus
012 993 1349
rohann@tasolsolar.co.za
Sonwarmwatertoestel, Sonkragelektrisiteit, Son-kragprodukte, Hittepompe, Hernubare energie.

TBV Solar
T Vorster
083 554 5116
info@tbvsolar.co.za
www.tbvsolar.co.za
Installeerders van sonkragstelsels en sonkrag kampeer toerusting.

TC Solar
Ockert van Dyk
082 804 1202
mail@tcsolar.co.za
www.tcsolar.co.za
Outomatiese skadustelsel vir sonwarmwater stelsels, hittepompe en sonpaneel stelsels

Temba Pumps Pretoria
Fred Labuschagne
012 562 0539 / 082 448 0153
pumps@netactive.co.za /
tembapumps@telkomsa.net
www.tembapumps.co.za
Sonkrag boorgatpompe en verwante toerusting, 230V en 380V Franklin en Brisan boorgatpompe, motors en benodighede.

TFS Solar
Johnny Joubert
011 902 9070
johan.j@tfssolar.co.za
www.tfs-solar.co.za
12 Volt huishoudelike sonkrag elektrifiserings produkte, Dubbele 48 Volt (sonkrag) & 220 Volt element vir bestaande waterverwarmings-produkte.

The Sun Pays
Johan Cloete
01 273 40915
sunpays@hotmail.com
www.thesunpays.co.za
Lae koste, hoë spesifikasie sonwarmwatertoestel.

TLU
Lynette Du Plessis / Henk van der Graaf
012 804 8031
sentraal@tlu.co.za / koms@tlu.co.za
www.tlu.co.za
Georganiseerde landbou organisasie vir alle boere, klein en groot, in Suid Afrika.

U-Connecting Suppliers
Johan Weideman
082 825 7573
u-connector@live.co.za
“U-Connector” om jou eie warmwaterstelsel te bou.”

Ventura Cooling and Ventilation
Daan Steenkamp
082 212 1818
technical2@ventura.co.za
Sonwaterverwarmers, Ventilasie, Waaiers.

Waterbear
Dries Louw
083 676 7060
dlouw333@telkomsa.net
Rioolaanlegte en suiwering van rioolwater.

Zerho Waste Management (Pty) Ltd
Janice Whitehead
728 192 060
janice@zehro.co.za
www.zehro.co.za
Zerho Waste Management is ‘n familie-
gebaseerde maatskaplike onderneming, wat fokus op die verskaffing van ‘n volhoubare en koste-effektiewe waterlose sanitasie produk in samewerking met private individue, Nie-winsgewende organisasies en staatsinstellings.

 

 

 

 

 

 

22 Degrees A Slant Board Company
David Raik
076 667 4679
info@slantboards.co.za
www.slantboards.co.za
’n 22 grade, multifunksionele witbord. Magnetiese oppervlak, boekklamphouer, liggewig, draagbaar en kompak

ACE (Accelerated Christian Education)
Jeanette Michael / Mark Haupt
031 573 6500
jeanette.michael@aceyoureducation.co.za /
mark.haupt@aceyoureducation.co.za
ACE verskaf kurrikulums aan skole, tuisonderrig en voorskool. Ons het ‘n reeks programme om van te kies wat insluit Voorskool met ACE en Christi, ABC’s met ACE en Christi ens..

All Out Creations (Menzo)
Isabelle Grutman
082 569 0706
alloutcreations@vodamail.co.za
www.menzo.co.za
Opvoedkundige interaktiewe wilde diere produkte met goedgekeurde feite.

Brainline Learning World
Coleen Cronjè
012 543 5000
info@brainline.com
www.brainline.com
Behaal jou Nasionale Seniorsertifikaat deur Breinlyn - Die leier in afstandsonderrig vir Graad R-12 en Volwasse matriek. Breinlyn is met trots by die IEB geregistreer om gehalte onderrig en assessering te verskaf.

CAMI

Jenni Tselentis
011 883 8885
info@excel-learning.co.za
www.camiweb.com
AMI Maths Gr R-12, Science Gr10-12, CAMI Reader - English and Afrikaans - Gr R-12, CAMI Perceptual Skill Builder - 2 year - Adult.

CL Education
Chris Forster
083 383 7649
chrisforster@cl-education.net 
www.cleducation.co.za
Tuisskoolprogramme vlak 7 tot naskool (Gr 7-12), gebaseer op Cambridge International Examinations sillabus.

Excelsior Academic College
Helen Derrett
011 896 5403
eac168@mweb.co.za
www.excelsiorcollege
Afstand tuisonderrig en Cambridge Onderwys.

Fischertechnik (BigSmall Trading)
Johan Greeff
082 554 1809
johangreeff@me.com
www.fischertechnik.co.za
Realistiese konstruksiestelle vir ontwerp en opleiding van tegnologie van basiese tot professionele vlak. Dit sluit in statika, meganika, elektries,“skoon” energie en robotika. Van DaVinci tot Waterstof brandstofselle.

Homeschooling Curriculum Guide
Willemien Kruger
083 711 2246
willemien3@gmail.com
www.homeschooling-curriculum-guide.com Reeks van 7 gidse tot tuisonderrig waarin al u vrae beantwoord word of u dit net oorweeg of dit reeds doen. Ook word ’n splinternuwe Suid-Afrikaanse kuns kurrikulum asook die omvattende Afrikaanse kurrikulum bekend gestel.

Impak
Pierre Kilian
072 159 1440
pierre.kilian@impak.co.za
www.impak.co.za
Tuisskool, Onderrig, Kurrikulum verskaffers, Akademiese Sentrum, Tutor Sentrum.

Jacklin Enterprises
Christine Craze
011 265 4395 / 079 511 9542
ccraze@jacklinenterprises.com
www.jacklinenterprises.com
Fiksie en nie-fiksie boeke spesiaal vir studente om lees te bevorder en addisionele taakgerigte informasie te verskaf.

KIDS CD
Estelle Snyman
082 371 9286
estelle@kidscd.co.za
www.kidscd.co.za
Opvoedkundige sagteware in Afrikaans en
Engels met verskeie interaktiewe onderwerpe soos vulkane, elektrisiteit, hoofrekeninge, tyd, spinne-koppe, weer, breuke, planete en nog meer.

Lampas Klanklees
Carel Petterson
082 496 0692
lampas333@gmail.com
Lampas Klanklees leer kinders op rekenaar lees. Kan ook as terapie gebruik word vir kinders wat sukkel om te lees. Vir ouderdom 3 to 12 jaar. Slegs in Afrikaans.

Learning on line international
Rosalind Gerber
044 382 3395 / 074 587 7662
head@loli.co.za
www.loli.co.za
Aanlyn lewering en assessering van die Cambridge curriculum.

Learning Tools
Sarah
082 722 0194
sarah@learningtools.co.za
www.learningtools.co.za
Opvoedkundige hulpbronne om laerskool kinders te help met wiskunde, geletterdheid en wetenskap.

Mooikrans Equus
Elna Whal
083 732 8172
elna@mooikrans.co.za
www.mooikrans.co.za
Opvoedkundige- en opleidinginstituut.

Nukleus Onderwys
Johanna Kemp
044 873 0346
bestuur@nukleus.co.za
www.nukleus.co.za
Tuisonderwys, Assessering.

Pestalozzi Trust
Karin van Oostrum
012 330 1337
karin@pestalozzi.org
www.pestalozzi.org
Regsfonds vir tuisonderwys in Suid-Afrika. Ons beantwoord graag vrae soos: Hoe doen ek
tuisonderwys? Wat sê die wet oor tuisonderwys?

Radical Creations / Kinderbediening SA
Soekie Krog
082 905 8879
info@soekiekrog.com
www.soekiekrog.com
Christelike Kindermusiek en Boeke.

Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Chanine Nel
083 301 8159 / 011 973 3335
chanine@rockseries.co.za
www.rotsreeks.co.za
Interaktiewe Wiskunde-, Lees- en Taalsagteware vir slegs R99 per maand.

SA Toy Trade
Luan Marais
012 253 8019
marketingsatt@gmail.com
www.satoytrade.co.za
Vroeë kinderontwikkeling, volledige produkreeks, hoë gehalte opvoedkundige speelgoed.

Semas
Heleen Henning
078 503 7364
heleen@semas.co.za
www.semas.co.za
Semas abakus wiskunde is ‘n brein- en vaardigheidsontwikkeling program wat kinders tussen 3 en 11 help om ingewikkelde hoofrekene makliker te doen met behulp van visualisering.

Sim Entertaining (Pty) Ltd
Jaco Fouche
082 924 4948
mail@simentertaining.co.za
www.simentertaining.co.za
Opvoedkundige bordspeletjies (Besigheid en Entrepreneurskap), Opvoedkundige Video (Rekeningkunde Gr8-10 en Gr11.)

Volkskool Orania se Afstandleer Plus
Anje Boshoff
072 970 7050
anjestrik@orania.co.za / volkskool@orania.co.za
www.afstandleerplus.co.za
Afstandleerprodukte en persoonlike begeleiding vir tuisskolers. Ons vra selfstandigheid en ywer; ons gee begeleiding en steun.

Wentel Dienste
Izak Haasbroek
072 709 0410
info@wentel.co.za
www.wentel.co.za
Oopbron programmatuur - Inligting, Installasie, Opleiding.