Die Jaarlikse KragDag Ekspo

Die grootste Afrikaanse alternatiewe energie en selfbehoud Ekspo in die wêreld!

 

Die KragDag Ekspo, wat die hoogtepunt op die KragDag kalender is, is `n geleentheid waar oplossingsverskaffers en die publiek op grootskaal by mekaar kom ten einde produkte te vergelyk, navraag te doen oor verskillende oplossings en ons mense te bemagtig met die nodige kennis.

 

KragDag word op Diamantvallei, oos van Pretoria, gehou. 

- Roete Aanwysings
- Google Kaart

GPS koördinate
Suid: 25º 48’ 58.66"
Oos: 28º 31’ 35.97"

 


Vrydag 26 Junie 2015
&
Saterdag 27 Junie 2015

Registreer vooraf om
Gratis toegang
tot die KragDag 2015 Ekspo te kry .