Hoe om te bestel deur KragDag se Kuber Markplein

1. Gaan na Markplein in die hoof kiesbalk.

2. Kies dan tussen die opsies: Alle Produkte of Nuwe Produkte.

3. Klik op die produk naam vir `n verduideliking van die produk. Of klik op "Koop Nou" om die produk in jou mandjie te plaas.

4. Klik op "plaas in my mandjie" om die produk te bestel.

5. Klik op "gaan na kasregister" om die bestelvorm oop te maak.

6. Teken in, indien jy reeds geregistreer het, of vul jou inligting in en klik op "stuur".

7. Maak seker die afleweringsadres is korrek.

8. Maak jou afleweringskeuse en klik op "gaan voort".

9. Kies die metode waarop u wil betaal en klik op "gaan voort".

10. Bevestig jou betaling.

11. Jou bestelling is nou geplaas. Jy sal per epos `n bevestiging kry van jou bestelling.

IMAGE_BUTTON_BACK