KragDag Videoteek

KragDag het verskeie rubrieke op Radio Pretoria gefasiliteer. Geniet hierdie leersame rubrieke, deur die videos hier onder te kyk. Die KragDag Videoteek word ook gereeld aangevul met adisionele videos, soos ons interessante videos tee kom wat by die tema van die webtuiste in pas.

Entrepreneurskap

Dawie Roodt: Die werklike rol van die staat en entrepreneurskap

Rubrieke

Finansiering Van Alternatiewe Energie
   
Bekostigbaarheid - Sonkrag en Eskom
   
Raak Eskom Vry - Stap vir Stap
   
Alternatiewe Energie - Nuwe Ontwikkelings
   
Inleidende Onderhoud
Radio Pretoria inleidende onderhoud van Wouter Botes met Hendrik Verwoerd en Alida Verwoerd oor KragDag 2012.
   
Interessante Inliting
Radio Pretoria onderhoud van Wouter Botes en
Hannes van Heerden met Henning Holm (voorsitter van SESSA)

   
Energie Effektiewe Konstruksie
Radio Pretoria onderhoud met Albert Smit oor energie-effektiewe konstruksiemetodes.
 
   
Biogas
Biogas verwys na ‘n gas wat ontstaan tydens die biologiese ontbinding van organiese materiaal. Biogas ontstaan uit die afbreek van biogeniese materiaal en word daarom as n biobrandstof beskou.
   
Sonverhitting
Radio Pretoria onderhoud met Johan Cloete van Sun Pays oor sonverhittingstelsels.
 
   
AuraGen
Het jy geweet jou motor se alternator is net 35% effektief? Klink 80 – 90% vir jou nie beter nie? Veral as jy dit wil gebruik om jou eie windlaaier te bou. Lees bietjie van hierdie nuwe kragopwekker en laat weet ons wat jy dink.
   
OPOC Enjin
Het jy gedink jou nuwe Hilux dubbelkajuit 3 liter diesel is boosaardig sterk en boonop lig op diesel? Dis nog niks. Gaan kyk na die video om te sien wat kry EcoMotors reg met hulle nuwe OPOC enjin!  Met minder as 50% van die bewegende dele gaan dit waarskynlik nog heelwat goedkoper wees om te vervaardig ook nog!
IMAGE_BUTTON_BACK